Graad 11 Vraestelboek met memos

(12)
Graad 11 Vraestelboek met memos
 US$ 5.99

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 11 Eksamen Vraestelboek met Memos”.

 Die graad 11 Wiskunde Anibrand Junie- en November eksamen Vraestelboek bevat volledige hersiening vir die Junie eksamen en dek al die graad 11 werk wat voorgeskryf word vir die eerste 2 kwartale. Verder  bevat dit 10 volledige vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 volledige vraestelle oor Vraestel 2 se werk ter voorbereiding vir die November eksamen.  Hierdie vraestelle dek al die graad 11 werk – soos wat dit in die November eksamen  geëksamineer word. Vir elk van die 20 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum.  Die boek beslaan ongeveer 400 bladsye.

 

Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele  graad 11 Junie- en November  vraestelle voorgekom het vanaf 2010 tot 2019. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 11 leerders vir die Junie- en November eksamens.

Hierdie boek  is die antwoord vir alle graad 11 leerders wat wil presteer in die Wiskunde Junie- en November eksamens.

Size:
5.4 MB

Customers Who Bought This Item Also Bought

Graad 11 Antwoordboek
Graad 11 Antwoordboek
(2)
Graad 09 Vraestelboek met memos
Graad 09 Vraestelboek met memos
(13)
Graad 08 Antwoordboek
Graad 08 Antwoordboek
(5)