Graad 11 Notaboek of Werkboek

Graad 11 Notaboek of Werkboek
 US$ 13.01
Die graad 11 Wiskunde Anibrand Notaboek is in 2010 voltooi en behandel die volledige graad 11 KABV Wiskunde sillabus. Die huiswerk probleme is so opgestel dat dit alle leerders help om eers die basiese begrippe vas te lê. Daarna volg probleme wat insig vereis en uitdagings bied aan leerders wat uitnemend wil presteer. Die Graad 11 Wiskunde Anibrand Antwoordboek verskaf volledig uitgewerkte, verduidelikende antwoorde op al die huiswerk probleme. Ek gebruik hierdie notas die afgelope 12 jaar in my klasaanbieding vir die graad 11 leerders. Dit stel my in staat om die notas konstant te verbeter, soos wat ek dit in die klassituasie as nodig ervaar. Dit is ook so saamgestel dat dit ‘n volledige basis bied vir leerders om te kan presteer in Wiskunde in graad graad 12. My notas is op hierdie stadium so volledig en werk so suksesvol, dat ek geen ander materiaal vir my graad 11 Wiskunde- onderrig benodig nie. Ek behaal uitstekende resultate met leerders in alle prestasievlakke. Hierdie boek , saam met die Wiskunde Anibrand graad 11 Antwoordboek, is die antwoord vir alle graad 11 leerders wat wil presteer in Wiskunde en ook vir alle Wiskunde onderwysers wat sonder moeite ‘n kwaliteit Wiskunde klasaanbieding vir leerders wil bied.
Size:
5.0 MB

Customers Who Bought This Item Also Bought

Graad 09 Vraestelboek met memos
Graad 09 Vraestelboek met memos
(13)
Graad 08 Antwoordboek
Graad 08 Antwoordboek
(5)
Graad 08 Vraestelboek met memos
Graad 08 Vraestelboek met memos
(14)