Graad 11 Antwoordboek

(2)
Graad 11 Antwoordboek
 US$ 13.01

Die graad 11 Wiskunde Anibrand Antwoordboek  bied volledig uitgewerkte, verduidelikende antwoorde vir al die huiswerk probleme in die graad 11 “Wiskunde Anibrand Notaboek”.

 

Leerders wat hierdie boek gebruik om hulle huiswerk probleme te merk, kan uit die antwoorde self sien waar hulle gefouteer het en  dan hulle foute korrigeer.

 

Ek gebruik hierdie antwoorde die afgelope 12 jaar in my klasaanbieding vir die graad 11 leerders.  Dit stel my in staat om die antwoorde  konstant te verbeter, soos wat ek dit in die klassituasie as nodig ervaar. 

 

Die volledige antwoorde op huiswerprobleme help leerders om selfvertroue in die vak te kry want hulle kan hulle probleme identifiseer wanneer hulle huiswerk doen, dit uitsorteer en dan voortgaan met die res van die huiswerk probleme.

Hierdie boek, saam met die Notaboek, Teorieboek en Vraestelboeke is die antwoord vir alle graad 11 leerders wat wil presteer in Wiskunde en ook vir alle Wiskunde onderwysers wat sonder moeite ‘n kwaliteit Wiskunde klasaanbieding vir leerders wil bied.

Size:
5.2 MB

Customers Who Bought This Item Also Bought

Graad 09 Vraestelboek met memos
Graad 09 Vraestelboek met memos
(13)
Graad 08 Antwoordboek
Graad 08 Antwoordboek
(5)
Graad 08 Vraestelboek met memos
Graad 08 Vraestelboek met memos
(14)