Graad 08 Notaboek of Werkboek

(6)
Graad 08 Notaboek of Werkboek
 US$ 13.01

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 8 Notaboek”.

Die graad 8 Wiskunde Anibrand Notaboek is in 2010 voltooi en behandel die volledige graad 8 KABV Wiskunde sillabus.

Die huiswerk probleme is so opgestel dat dit alle leerders help om eers  die basiese begrippe vas te lê. Daarna volg probleme wat insig vereis en uitdagings bied aan leerders wat uitnemend wil presteer.  Die Graad 8 Wiskunde Anibrand Antwoordboek verskaf volledig uitgewerkte, verduidelikende antwoorde op al die huiswerk probleme.

Ek gebruik hierdie notas die afgelope 12 jaar in my klasaanbieding vir die graad 8 leerders.  Dit stel my in staat om die notas  konstant te verbeter, soos wat ek dit in die klassituasie as nodig ervaar. Dit is ook so saamgestel dat dit ‘n volledige basis bied vir leerders om te kan presteer in Wiskunde in graad 10, 11 en 12.

My notas is op hierdie stadium so volledig en werk so suksesvol, dat ek geen ander materiaal vir my graad 8 Wiskunde- onderrig benodig nie. Ek behaal uitstekende resultate  met leerders in alle prestasievlakke.

 

Hierdie boek , saam met die Wiskunde Anibrand graad 8 Antwoordboek en Vraestelboek is die antwoord vir alle graad 8 leerders wat wil presteer in Wiskunde en ook vir alle Wiskunde onderwysers wat sonder moeite ‘n kwaliteit Wiskunde klasaanbieding vir leerders wil bied.

Size:
3.4 MB

Customers Who Bought This Item Also Bought

Graad 08 Vraestelboek met memos
Graad 08 Vraestelboek met memos
(14)
Graad 08 Antwoordboek
Graad 08 Antwoordboek
(5)
Graad 09 Vraestelboek met memos
Graad 09 Vraestelboek met memos
(13)