Graad 08 Antwoordboek

(5)
Graad 08 Antwoordboek
 US$ 13.01

Meer oor “Wiskunde Anibrand Antwoordboek Graad 8”

Die graad 8 Wiskunde Anibrand Antwoordboek  bied volledig uitgewerkte, verduidelikende antwoorde vir al die huiswerk probleme in die graad 8 “Wiskunde Anibrand Notaboek”.

Leerders wat hierdie boek gebruik om hulle huiswerk probleme te merk, kan uit die antwoorde self sien waar hulle gefouteer het en  dan hulle foute korrigeer.

Ek gebruik hierdie antwoorde die afgelope 12 jaar in my klasaanbieding vir die graad 8 leerders.  Dit stel my in staat om die antwoorde  konstant te verbeter, soos wat ek dit in die klassituasie as nodig ervaar. 

Die volledige antwoorde op huiswerkprobleme help leerders om selfvertroue in die vak te kry want hulle kan hulle probleme identifiseer wanneer hulle huiswerk doen, dit uitsorteer en dan voortgaan met die res van die huiswerk probleme.

 

Hierdie boek, saam met die Notaboek en Vraestelboek is die antwoord vir alle graad 8 leerders wat wil presteer inWiskunde en ook vir alle Wiskunde onderwysers wat sonder moeite ‘n kwaliteit Wiskunde klasaanbieding vir leerders wil bied.

Size:
2.9 MB

Customers Who Bought This Item Also Bought

Graad 08 Vraestelboek met memos
Graad 08 Vraestelboek met memos
(14)
Graad 08 Notaboek of Werkboek
Graad 08 Notaboek of Werkboek
(6)
Graad 09 Vraestelboek met memos
Graad 09 Vraestelboek met memos
(13)